| Click to enlarge/Kliek om te vergroot
Contact /Kontak:
Pieter of Ansie
051-6310764 0828762817 0843008109
e-pos:
ansieg@lantic.net |
|
|
Caledonrivier Vakansieplaas ...... breek weg na 'n rustige plaasatmosfeer op die oewer van die Caledonrivier. Ook ideaal vir kampe /spanbou!
Caledon River Holiday Farm ..... break away to a peaceful farm atmosphere on the banks of the Caledon River. Also ideal for camps /team building! Ons bied / We offer
- Hengel, "fly fishing", staproetes, voëlkyk, "river rafting" [ongeveer 15km rivierfront] en swem/ Angling, fly fishing, hiking trails, bird watching. river rafting [+- 15km river frontage & swimming
- Beperkte jagpakette is gedurende die winter beskikbaar / Limited hunting packages in winter
Akkommodeer 16 mense - ideaal vir kampe / spanbousessies / Sleeps 16.
Fasiliteite / Facililties:
- Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, yskas, vrieskas, en mikrogolfoond. Daar is Eskom krag asook uitstekende braaigeriewe /Fully equiped kitchen with stove, fridge, freezer, microwave. Eskom power, and braai facilities
- Heerlike kaggel vir koue wintersaande / Fireplace for cold winter nights
- Veilige omgewing /Safe environment
|
|
|