Kom geniet u goue jare in veiligheid en rustigheid
Sorgvrye, uiters bekostigbare inwoning op die platteland
HUIS UITKOMS BETHULIE
Wil u ten volle onafhanklik wees? Het u gedeeltelike versorging nodig? Of is u verswak en benodig volle versorging?
Kies die tipe akkommodasie volgens u behoeftes, met:
24 uur verpleegsorg
Voedsame etes; Wasgoed; Versorgde tuine
Goeie sekuriteit
Bekostigbare tariewe
Liefdevolle versorging met 'n verskil: hier gee ons om vir mekaar
|
|
Kalender
Junie
19 Junie 2010: 10h00 BY HUIS UITKOMS [DE WETSAAL]
Augustus
21 Augustus 2010: Ge Korsten aand: Gereformeerde Kerksaal

|
|